Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika - Ian Sinclair

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika

By Ian Sinclair

  • Release Date - Published: 2017-03-10
  • Book Genre: Nature
  • Author: Ian Sinclair
Our rating: 5/5 stars

Score: (From 0 Ratings)

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika Ian Sinclair read online review & book description:

Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voëls in een boekdeel, dié boek verleen ’n nuwe dimensie aan die uitkenning van voëls in die streek. Dit beskryf en illustreer al 958 voëlspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee. Meer as 2 500 kleurfoto’s wys verekleedverskille en kleurmorfe. Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos. Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoëlstatus en voëldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. ’n Onontbeerlike metgesel in die veld.

@2019 – Go Read a Book. All Right Reserved. goreadabook.org is a participant in the Amazon Services LLC Associates Program, an affiliate advertising program designed to provide a means for website owners, to earn advertising fees by linking and advertising to amazon.com and any other website that may be affiliated with Amazon Service LLC Associates Program; As an Amazon Associate I earn from qualifying purchases.

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika book review Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika ePUB; Ian Sinclair; Nature books.

Post a review about this book