Liglopers - Maretha Maartens, Andries Hendrik Potgieter & Sya van der Walt

Liglopers

By Maretha Maartens, Andries Hendrik Potgieter & Sya van der Walt

  • Release Date - Published: 2012-03-22
  • Book Genre: Christianity
  • Author: Maretha Maartens, Andries Hendrik Potgieter & Sya van der Walt
Our rating: 5/5 stars

Score: (From 0 Ratings)

Liglopers Maretha Maartens, Andries Hendrik Potgieter & Sya van der Walt read online review & book description:

Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is maar net ’n alleenkind, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter.
     Andries Hendrik het al hoe meer gevoel dat niemand hom verstaan nie. En só het hy sy rug gedraai op sy ouers én op God. Hy het vasgevang geraak in ’n dwelmhel. 
     Met LIGLOPERS vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende ware verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy ná ’n lewe van dwelms, rehabilitasie en verkeerde keuses sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het en God opnuut ontdek het. 
     Vandag leef Andries Hendrik sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam.

@2019 – Go Read a Book. All Right Reserved. goreadabook.org is a participant in the Amazon Services LLC Associates Program, an affiliate advertising program designed to provide a means for website owners, to earn advertising fees by linking and advertising to amazon.com and any other website that may be affiliated with Amazon Service LLC Associates Program; As an Amazon Associate I earn from qualifying purchases.

Liglopers book review Liglopers ePUB; Maretha Maartens, Andries Hendrik Potgieter & Sya van der Walt; Christianity books.

Post a review about this book